Commercial Property for Sale in Reivilo Northern Cape

R 2 450 000
video
video
video
video

Property features

  • R 2 450 000

Property Details

489 Ha Veeplaas te Koop – Reivilo Omgewing

Hierdie 489 ha binne-veeplaas bied 'n uitstekende geleentheid vir veeboere wat op soek is na 'n bekostigbare en funksionele plaas in die Reivilo-omgewing.

Die plaas is verdeel in 4 kampe en beskik oor 'n drakrag van ongeveer 1 GVE per 10 ha, wat dit geskik maak vir bees- en skaapboerdery.

Verbeterings:

  • 4 kampe
  • 2 sinkdamme
  • 1 windpomp
  • Werkershuis
  • Stoortjie vir lek en toerusting
  • Veehanteringsgeriewe wat geringe aandag benodig

Die natuurlike weiding bestaan uit gemengde soetgras en rooigras, met Vaalbos wat op dele van die plaas voorkom. Die veld bied goeie natuurlike weiding en is ideaal vir 'n volhoubare veeboerdery.

Kontak ons vandag om hierdie uitstekende veeboerderygeleentheid te besigtig.

Get in touch with Agent

For your convenience you will be automatically added to our area alerts.

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it